Ingrid Winterbach

Grahamstown

Ingrid Winterbach over Grahamstown

Wat overblijft

Oorblyfsels

1.Het is Saartjie Baartman aan wie ik denk wanneer ik aankom in de Oost-Kaap. Saartjie, van één tot vijf ’s...

Luister & Lees

Ingrid Winterbach (Johannesburg, 1948) was docente aan de faculteit Letteren van de Universiteit van Stellenbosch en aan de faculteit Afrikaans-Nederlands van de Universiteit van KwaZulu-Natal. Sinds 2002 is ze fulltime beeldend kunstenaar en schrijfster. Haar eerste vijf romans publiceerde ze onder het pseudoniem Lettie Viljoen. Vanaf Buller se plan (1999) schrijft ze onder haar eigen naam.Voor Die boek van toeval en toeverlaat (2006) ontving ze de drie belangrijkste literaire prijzen in Zuid-Afrika: de M-Net Boekprys, de W.A. Hofmeyerprys en de Universiteit van Johannesburg prys vir Skeppende Skryfwerk. Die aanspraak van lewense wesens (2012), haar meest recente roman, won de Groot Afrikaanse Romanwedstrijd van NB-uitgewers. Haar werk verschijnt in Nederlandse vertaling bij Cossee.


Ingrid Winterbach (Johannesburg, 1948) was dosent aan die fakulteit Lettere van die Universiteit van Stellenbosch en aan die fakulteit Afrikaans-Nederlands van die Universiteit van KwaZulu-Natal. Sedert 2002 is sy ’n voltydse beeldende kunstenaar en skrywer. Haar eerste vyf romans het sy onder die skuilnaam Lettie Viljoen publiseer. Vanaf Buller se plan (1999) skryf sy onder haar eie naam. Vir Die boek van toeval en toeverlaat (2006) het sy die drie belangrikste literêre pryse in Suid-Afrika gewen: die M-Net Boekprys, die W.A. Hofmeyerprys en die Universiteit van Johannesburg prys vir Skeppende Skryfwerk. Die aanspraak van lewense wesens (2012) is haar mees onlangse roman en is aangewys as die wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Haar werk verskyn in Nederlandse vertaling by Cossee.